19 January 2010, Karen & Trevor
Baie
dankie vanaf die Hampsons - dit was 'n heerlike wegbreek van
allerhande dinge - ons het dit regtig nodig gehad en vreeeeeeeeeeeeeeslik
baie geniet. Alles was perfek ... kos, wyn, akkomodasie ....
en natuurlik al daai hot mans!!!!! Ons is definitief in vir die
volgende 10 jaar!
19 January 2010, Liezel
Dit was eenvoudig great - ons almal het dit so geniet. Julle is net so gemaklik
en professioneel op dieselfde tyd - verwonder my elke jaar aan hoe julle dit
regkry. Namens almal van ons - baie dankie - ook vir die mooi wense en vir julle
.... n killer van n jaar!
18 January 2010, Lionel Bradbury
Van ons almal, wil ons net BAIE dankie
sê vir ‘n
heerlike tydjie saam met julle op die plaas met die Blessing
of the Harvest funksie. Ons het onsself BAIE geniet. Dankie
aan almal, die kombuis personeel, die bar personeel en almal
wat bygedra het tot ‘n genotvolle en ontspanne naweek.
Die Kaapse-clan!